Skepselkos: Die demo

Leefstyl
Meertalig
90 Minute

2 Oktober

10:00
R150 | R180 by die deur

Elmari Rautenbach gesels met koskenners Isabella Niehaus en Louis Jansen van Vuuren oor hul vegan-kookboek Skepselkos met maklike en toeganklike resepte. Daarna wys hulle hoe jy dekadente vegan-disse in ’n japtrap en met alledaagse bestanddele kan opdis.