Skrumtyd saam met Jody Hendriks

Afrikaans
60 Minute

10 Oktober

14:00

11 Oktober

14:00

12 Oktober

14:00

13 Oktober

14:00
Gratis

Wie het gesê rugby is nie kuns nie? Die bekroonde aanbieder en rugbyskrywer Jody Hendricks en sy gaste gesels oor die Wêreldbeker, legendariese Bokke, vuilspel, rooi kaarte en ander rugbysake. Afskop is om 14:00 voor Die Khaya.