Meertalig
180 Minute

12 Oktober

14:00
Gratis

In samewerking met PEN Afrikaans 

Voornemende WOW-skrywers word geslyp in die skryf van kreatiewe stukke. Hierdie aspirantskrywers word deur gevestigde woordkunstenaars gementor. Die einddoel is om ’n bundel uit te gee waarin die werke van dié skrywers opgeneem is.