SKRYWERSFEES

Slypskole vir skoolkore

Meertalig
120 Minute

11 Oktober

14:30
Gratis | Plek is beperk

Warm jou stem op. Onderwerpe soos die noodsaaklikheid van skoolkore word aangeroer, terwyl belangrike dinge soos hoe om ’n skoolkoor te dirigeer en die fyner kunsies van verhoogoptrede deurtrap word. Moontlikhede vir jaarprogramme en kooroptredes word geïdentifiseer en besonderhede oor deelname aan WOW-koorfeeste word verskaf.