kuns

Sonsondergang-staptoer op die Stellenbosch-kunsmyl

Visuele Kuns
Meertalig
120 Minute

3 Oktober

17:30

4 Oktober

17:30
R120

Geniet die dinamiese samesmelting van natuur en kuns langs die pasgeopende Stellenbosch-kunsmyl op ’n sonsondergang-staptoer langs die Eersterivier. Die kunsmyl se 2024-’25-uitstalling, Tapyt van tyd, word saamgestel deur Clara Babette. Gevierde kunstenaars se werk besin oor die uitgestrekte geologiese tydperke wat die omliggende landskap gevorm het, sowel as die historiese ontwikkeling van Stellenbosch.

Begin by Eerste Kafee, Suidwalstraat