Soundscapes: Clarinet Sounds from Across the World

Meertalig
60 Minute

14 Oktober

11:00
R165-R190 | R195-R220 by die deur

Die Cape Reeds-klarinetkwintet is in 2022 gestig deur Jenny Brand, klarinetdosent aan die Rhodes-universiteit, met die gedagte om professionele klarinetspelers byeen te bring vir die uitvoering van opdragwerke vir ’n klarinetkwintet – sy noem dit “’n unieke en spesiale kamermusiek­ensemble”. Die groot verskeidenheid musiek wat deur die ensemble uitgevoer word, sal jonk en oud behoorlik meevoer.

Met: Jenny Brand (klarinet), Annamarie Bam (klarinet, basklarinet), Grant Snyman (klarinet, basklarinet), Anthony Drake (klarinet, E-mol-klarinet), Lance Thuynsma (klarinet)