Van die Kaap tot in Parys

Engels
60 Minute

10 Oktober

11:00
R30

 met Leigh Leyde, Kunsnavorser en katalogiseerder, Strauss & Co

Na aanleiding van die 1988-tentoonstelling, Paris and South African Artists: 1850–1965, fokus hierdie praatjie op die toekomstige geslag kunstenaars – spesifiek swart kunstenaars soos Esther Mahlangu, Gerard Sekoto en Ernest Mancoba – wat in die Franse hoofstad by ander kunstenaars in die diaspora, soos Skunder Boghossian en Wifredo Lam, aanklank gevind het.

Met: Leigh Leyde