Politieke niefiksie
Aangebied deur Jonathan Ball, Tafelberg
Wat is die stand van Suid-Afrika se politieke siel? Die joernalis Pieter du Toit en regsgeleerde en sakeman Oyama Mabandla bespreek die herontdekking van die waardes wat onder onmoontlike omstandighede ’n konstante vloei van Suid-Afrikaanse pioniers voortgebring het, en die langtermyn-uitwerking van kaderontplooiing. Waldimar Pelser vra die skrywers uit oor hulle boeke The Super Cadres: ANC Misrule in the Time of Deployment en Soul of a Nation: A quest for the Rebirth of South Africa’s Values.