Speak Me a Speech: Preview

Meertalig
50 Minute

10 Oktober

14:00

13 Oktober

14:00
Gratis

2023 | Suid-Afrika

Shakespeare kry nuwe gestaltes in Suid-Afrika se rykdom van tale. Ikoniese monoloë. Meevoerende vertolkings. Tydlose kwellinge van die mens. Hierdie voorskou van optredes wat reeds verfilm en geredigeer is, gee ’n spesiale voorsmaak van die vollengte rolprent Speak Me a Speech, wat tans in produksie is.

10 Oktober se vertoning is gevolg deur ’n V&A met die vervaardiger en regisseur.

Aangebied deur CineSouth Studios, in samewerking met die Universiteit van die Witwatersrand se Tsikinya-Chaka-sentrum, Toyota US Woordfees, EasyEquities

Vervaardigers Chris Thurman, Victor van Aswegen

Regisseur Victor van Aswegen