Speelkamers met Bertus Basson

Afrikaans, Engels
120 Minute

10 Oktober

12:00

12 Oktober

12:00

13 Oktober

12:00

14 Oktober

12:00
R900

Beleef ’n kookdemonstrasie deur die ster-sjef Bertus Basson in sy hoogaangeskrewe Eike-restaurant waar hy spesialiseer in Suid-Afrikaanse onthoukos met ’n kreatiewe kinkel. Bertus, bekend vir TV-reekse soos In die sop, Ultimate Braaimaster en Kokkedoor, gaan nie net wys hoe hy met kos toor nie – gaste sit ná die demonstrasie aan by ’n heerlike feestafel met ’n glas wyn ingesluit. Eike se volledige wynlys is ook beskikbaar. 

Met: Bertus Basson