Dante jag voortvlugtiges en dra die gewig van ’n raaiselagtige verlede en die geheime van ’n donkerder toekoms met hom saam, maar nou eis sy voormalige bondgenote aan die Kaapse militêre grens sy kop. Welkom in ’n verlore wêreld waar die aarde wat ons eens geken het, vernietig is deur die gierigheid en agterlosigheid van die mens.