Kom sit saam met Johan Jordaan, Spier se keldermeester, aan by die langtafel in die historiese herehuis en geniet ’n feesmaal geïnspireer deur die lente waar elke gereg met ’n uitsonderlike wynpasmaat voorgesit word. Johan deel staaltjies uit die kelder, vertel van Spier se filosofie oor volhoubare boerderypraktyke en verklap ’n paar geheime agter die wynplaas se bekroonde wyne.
Slegs 22 sitplekke