Spierwit blues en Hennie Aucamp se dagboeke

Meertalig
60 Minute

12 Oktober

15:00

14 Oktober

20:00
R190 | R220 by die deur

In die genre van blues en folk sing Albert de Vos lirieke wat aansluit by gedagtes in Hennie Aucamp se dagboeke. Aucamp het geskryf oor vrees en verval, oor liefde vir sy land, maar ook die vervreemding wat hy ervaar het as half-Afrikaan en half-Europeër. As esteet kon hy skoonheid sien, selfs in die dood. Hy was lief om in Kaapstad se strate en parke rond te dwaal, waar hy soms kortstondige liefde ervaar het. 

Met: Albert de Vos (kitaar, mondfluitjie), Izak de Vries (voorleser) 

Vervaardiger, teks en musiek Albert de Vos 

Regisseur Albert de Vos, Izak de Vries 

Beligtingsontwerp Pieter-Jan Kapp