Spokie gaan huis toe

Meertalig
OB 13
60 Minute

8 Oktober

15:00

15 Oktober

20:30
Gratis

2018 | Suid-Afrika

’n Onthutsende verhaal oor verlore drome en vasklou aan die verlede, soos beleef deur die dieregees “Spokie”. Dis ’n reis tussen maanrotse en tydlose woude tot in ’n droom wat die Voortrekkermonument gebaar het, onderweg na die dooies wat rus in ’n huis wat nie meer bestaan nie.

Gekeur vir: Durbanse Internasionale Filmfees 2019; Jozi-filmfees 2019

Regisseur, redigeerder en skrywer Robin Burke

Kinematograwe Robin Burke, Adriaan de la Rey