Filmfees
Meertalig
OB 13
75 Minute

4 Oktober

19:00
R60 | R70 by die deur

’n Verdwaalde kind wandel alleen deur die strate van Kaapstad. ’n Polisieman en sy meisie dryf uitmekaar. ’n Verpleegster hunker na moederskap. Een stad en baie verweefde lewens… wat almal in een aand verander.

Met Tarryn Wyngaard, Gideon Lombard, Inge Beckmann, Armand Aucamp, Niza Jay

Vervaardigers Cait Pansegrouw, Elias Ribeiro
Regisseur Louw Venter
Kinematograaf Pierre de Villiers
Klankbaan Guy Buttery

Wenner: beste speelfilm by die 2020 Durbanse Internasionale Filmfees