Stars – Iinkwenkwezi – Sterre

Meertalig
80 Minute

7 Oktober

09:30

8 Oktober

10:00

10 Oktober

11:30

12 Oktober

09:30
11:30

13 Oktober

09:30
11:30

14 Oktober

09:00
R50 | R80 by die deur | R35 blokbesprekings (bespreek: wf2023@sun.ac.za)

Hierdie veeltalige kinderproduksie vertel stories oor sterre: Wat is sterre? Hoeveel is daar in ons hemelruim? Bestaan daar iets soos sterrekabouters wat die heelal skoonmaak? Sterrestories word deur die eeue heen al oorvertel, of dit nou is deur jou ouma, oupa, onderwysers of deur dié All Stars-teatergroep. Kom kyk hoe die groep jou wegvoer met stories oor onder meer die Melkweg, Suiderkruis en die Jagter-konstellasie. 

Met: Angelo Bergh, Frances Bruwer, Alet Bruyns, Scott Dallas, Sharfa du Plessis, Angelique Filter, Alyssa Jacobs, Dhania Schultz, Masilo Silokazi, Lethubuhle Sogoni, Liané van Vuuren 

Regisseur Amelda Brand 

Vervaardiger US Drama, Tiffani Dlamini 

Skrywers Die geselskap 

Stelontwerp Lara Vermeulen 

Beligtingsontwerp Alex Brits 

Tegnies US Drama- tegniese span 

Kostuums Elrina Marais 

Musiek Masilo Silokazi 

Verhoogbestuur Michelle Alberts