STELLENBOSCH ERFENIS EN LEGENDES

Afrikaans, Engels
120 Minute

11 Oktober

18:30

Spier-herehuis

R650

Kom vier Stellenbosch-wynroete se 50 jaar met stories, kos en wyn. ’n Feesviering by Spier beteken daar gaan lekker kos, lekker wyn en lekker mense wees.