Afrikaans
OB 13 (T)
90 Minute

7 Oktober

10:00

8 Oktober

19:00

9 Oktober

14:00

10 Oktober

18:30
R180-R240 | R210-R270 by die deur

Marita van der Vyver het self haar gelyknamige roman verwerk waarin ’n gesin deur ’n tragedie getref word. Kort voor Hester Human, haar argitekman, André, en hulle twee kinders, Manon en Emile, na Frankryk vertrek om ’n huis in Provence te restoureer, verander hulle droom van ’n idilliese sabbatsjaar in ’n jaar van hartseer, pyn, verlange en stilte waarin hulle nie net die huis moet herbou nie, maar ook die gesin. 

Met: Eloise Clasen 

 

Regisseur Neels Clasen 

Vervaardiger Drama Drama 

Skrywer Marita van der Vyver