Toneel
Afrikaans
Geen o.16 (T)
90 Minute

3 Oktober

20:00

4 Oktober

20:00

5 Oktober

14:00
17:00

6 Oktober

13:00
R200 | R230 by die deur

Ná die skielike dood van sy broer keer Louw terug na die gesin se kleinhoewe. Hy en sy enigste oorlewende familielid, sy pa, Gert, het ’n stram verhouding. Ou wonde word oopgekrap soos hulle die waar­heid probeer vermy deur mekaar te toets, blameer en beledig. Maar die waarheid bruis binne ’n enorme witstinkhoutboom, wat al dekades lank getuie is van alles wat op dié lappie familiegrond gebeur. ’n Storie oor ’n pa en seun wat sukkel om mekaar te vind.

Met Frank Opperman, Wilhelm van der Walt

Regisseur en skrywer Philip Rademeyer 
Beligtingsontwerp en tegniese versorging Andi Colombo

‘n Momentum Beleggings Aardklop, KKNK en Suidoosterfees-produksie moontlik gemaak deur AK21, speelvak ondersteun deur Toyota Stellenbosch Woordfees