STORIESTAP MET VISIT STELLENBOSCH

Afrikaans, Engels
330 Minute

10 Oktober

08:30

Vertrek vanaf Banhoekbewarea, Rooistraat se ingang

R500

Stap saam en ontsnap van die daag- likse gewoel: Ons loop 8 kilometer op die pragtige Ou Bethlehem-roete en die Banhoek-natuurreservaat en verken die gebied se skoonheid in die geselskap van ’n bobaasstorieverteller. Goeie wyn en heerlike kos is ingesluit.

Aangebied deur Visit Stellenbosch

Met: Erns Grundling