Straatrotte

Meertalig
Geen o.16 (T)
23 Minute

7 Oktober

13:00

9 Oktober

14:00
Gratis

Ebi, Zac en Nat, drie hawelose kinders, beplan die “grootste” heist in die geskiedenis. Hulle plan: Ontvoer die burgemeester van Kaapstad se Insta-famous troeteldiervoël, Kofu, en vra ’n losprys.

Met: Kashief Haqe, Justin Cloete, Mariah-Ruth Thomas, Benardo Burkett Pascucci e.a.

Regisseur en skrywer Gasan Sallies