Su’walla Kassam

Toneel
Afrikaans, Engels
Geen o.13 (T, N, G, S)
75 Minute

2 Oktober

21:00

6 Oktober

19:00
R150 | R180 by die deur

Stel jou ’n Bo-Kaapse Romeo and Juliet voor: Twee gesinne verdeel deur godsdiens. Misleiding, liefde, begeerte en familie-onenigheid heers in dié komiese warrelwind waarin die ondenkbare werklikheid word. Gaan familiebande sterk ge­noeg wees om die verliefdes van mekaar te skei, of sal trane die pad van albei families bevlek? ’n Aangrypende verhaal waar die lot aan ’n draadjie in die kleurryke strate van die Bo-Kaap hang. 

Met Abigail Jones, Abigail Cuyler, Angelo Bergh, Ethan Patton, Matthew Dragner, Mikyall Harris, Shaneeq Meniers, Sharfa du Plessis

 

Vervaardiger Vlakkie-produksies

Regisseur Tamia Thompson 

Skrywer Mikyall David Harris  

Beligtingsontwerp en tegniese versorging Erin Francis