‘Taalgenoot’ se Ruk-en-rym-semifinaal met Karen Zoid

Toyota Musiekfees
Meertalig
360 Minute

2 Oktober

13:00
R250 | R280 by die deur | R500 VIP

Taalgenoot se Ruk-en-rym is ’n battle of the bands-styl kompetisie vir musikante wat met Afrikaanse lirieke alternatiewe musiek maak. Die kompetisie is oop vir musikante wat in enige genre werk, solank die musiek ’n alternatiewe benadering het. Die hooffinaliste vir Ruk-en-rym 2024 word aan die einde van die geleentheid aangekondig. Besoek www.rukenrym.co.za vir meer inligting. Die aand word afgesluit deur Karen Zoid.

In samewerking met die ATKV, Taal­genoot, WÊRELD, Spotify
Regisseur en seremoniemeester Jaco van der Merwe
Assistentregisseur Angie Gallagher