Teatergesprekke: Die vegetariër

Afrikaans
60 Minute

13 Oktober

13:30
Gratis

Willem Anker het Han Kang se Booker-wenroman, The Vegetarian, oor ’n vrou wat besluit om nie meer vleis te eet nie, vir die verhoog verwerk. Die stuk worstel met identiteit, onderdrukking en die gevolge van verset teen die norm. Jaco Bouwer maak ’n welkome terugkeer tot teater en die sterbelaaide geselskap gesels saam.