In dié gratis gesprekke gesels die Woordfees-direkteur en dramaturg Saartjie Botha, en ander kenners, met teatermakers wat gesorg het vir van die opwindendste produksies op vanjaar se fees.
Bettie was famous op social media voor sy in 2023 die verhoog met ’n bang getref en diep binne-in harte gekruip het. Mavis is nie ’n fairy nie, maar ’n queen op ’n mission oor die lewe en wel en wee vannie Lavis. Social commentary met ’n lem, ’n tissue en baie lag. Kom luister hoe Dean John Smith en Veronique Jephtas die characters lewe gee.