Teatergesprekke: Droomwerk

Afrikaans
60 Minute

11 Oktober

13:30
Gratis

Hoe versoen mens ’n apartheidsenator-oupa met ’n slawevoorouer in jou familiestamboom? Die bekroonde digter Pieter Odendaal beïndruk met sy debuut as dramaturg.