Teatergesprekke: Goed wat wag om te gebeur

Afrikaans
60 Minute

12 Oktober

13:30
Gratis

Philip Rademeyer se stuk verken gefolterde psiges, afhanklikheid, die impak van huishoudelike geweld en ’n kelder van herkoms waaruit niemand kan ontsnap nie. Die akteurs vertel van hulle proses om hierdie donkertes te verken.