Teatergesprekke: Tuis, ek’s liefie

Afrikaans
60 Minute

10 Oktober

13:30
Gratis

’n Uitdagende komedie oor, onder meer, genderrolle, nostalgie en two-step. Cintaine Schutte en die res van die geselskap gesels oor haar karakter se obsessie om die perfekte 1950’s-huisvrou te wees.