Teatergesprekke: Ver in die wêreld Kittie

Afrikaans
60 Minute

9 Oktober

13:30
Gratis

David Kramer deel die agtergrond van sy nuwe musiekblyspel geskoei op die internasionaal bekende treffer-duo Marais & Miranda. Dié paar was tussen 1940 en 1960 so gewild dat selfs Doris Day en Frankie Lane “Sugar Bush” (die vertaling van “Suikerbossie”) opgeneem en ’n treffer daarmee behaal het.