The Balloonatic

Meertalig
Gesin
24 Minute

9 Oktober

19:30
Gratis

1923 | VSA

(Stilfliek met ’n regstreekse uitvoering van die klankbaan)

’n Eksentrieke egpaar trotseer die wildernis om hulle oorlewingsvaardighede aan mekaar te bewys in dié klassieke stilfilm deur Buster Keaton, onder regstreekse begeleiding van die multi-instrumentaliste Louwrens Ferreira en Ronald Davey.

Moontlik gemaak deur Wêreld

Regisseur Buster Keaton