The day we didn’t meet

Engels
OB 13
100 Minute

8 Oktober

19:00

14 Oktober

17:00
Gratis

2021 | Suid-Afrika

Die eks-minnaars Sam en Alex val terug in ’n ou gewoonte van huis-huis speel ná ’n toevallige ontmoeting. Hulle ontsnap na ’n afgesonderde strandhuis in ’n poging om dalk ’n tweede kans te kry op die immerontwykende ideaal van “ware” liefde. Hier word hulle gekonfronteer met hulself en al die tyd wat verbygegaan het.

Met die vergunning van Showmax

Met: Lea Vivier, Steven John Ward, Jennifer Steyn, Laudo Liebenberg

Regisseur Johan Cronje 

Skrywer Johan Cronje, Augusta Zietsman 

Redakteur Eva du Preez