The Frozen North

Meertalig
Gesin
17 Minute

9 Oktober

20:00
Gratis

1922 | VSA

(Stilfliek met ’n regstreekse uitvoering van die klankbaan)

Dié stilfilm deur Buster Keaton is ’n parodie van vroeë westerns, met ’n regstreekse uitvoering van die klankbaan deur die multi-instrumentaliste Louwrens Ferreira en Modise Sekgothe.

Moontlik gemaak deur Wêreld