The Last Post Office

Meertalig
OB
17 Minute

8 Oktober

18:30

14 Oktober

14:00
Gratis

2018 | Bangladesj

Op die rand van Bangladesj, tussen berge en water, is ’n poskantoor die enigste teken van beskawing. Dit het ’n berugte reputasie: Sy werknemers verdwyn. Twee mans wat op mekaar verlief is, werk daar. ’n Wonderlike magies-realistiese verhaal.

Gekeur vir Durbanse Internasionale Filmfees 2019