The Power Of Us

Engels
60 Minute

13 Oktober

11:00
R75 | R100 by die deur

Roelf Meyer gesels met Songezo Zibi (Manifesto), oudredakteur van Business Day en met sy politieke beweging Rise Mzansi een van ’n nuwe geslag jong politici wat die ANC aanvat, en die arbeidsreg-advokaat Frans Rautenbach (Help Yourself South Africa) oor praktiese hervorming en hoe die demokrasie vereis dat gewone sake- en beroepslui hand uit die mou steek om ons land te laat werk. 

Aangebied deur Footprint Press, Pan Macmillan