The Return of Elvis du Pisanie

Toneel
Engels
OB 12
75 Minute

2 Oktober

16:00

4 Oktober

18:00

6 Oktober

18:00
R190 | R220 by die deur

Eddie du Pisanie, ’n 46-jarige verkoopsman van die Oos-Rand, word afgedank en besluit die lewe is nie meer die moeite werd nie. Net toe hy van plan is om hom in sy kar te vergas, skakel hy die motorradio aan. Die Elvis-treffer wat begin speel, voer hom 30 jaar terug. In ’n laaste idiotiese poging waag hy dit om dié herinnering aan ’n plek en spesifieke tyd in sy lewe terug te volg… tot by daardie een gebeurtenis wat alles verander het.  

Met Ashley Dowds

Regisseur en skrywer Paul Slabolepszy
Beligtingsontwerp Denis Hutchinson

Oorspronklik vervaardig deur Pieter Toerien-produksies