The Session

Afrikaans, Engels
OB 13
20 Minute

11 Oktober

18:30

13 Oktober

16:00

15 Oktober

13:00
R80 | R100 by die deur

Die hedendaagse koshuislewe word ondersoek in dié komedie wat in die gange van die Simonsberg-manskoshuis gebore is. Die akteurs het saam die stuk geskep om hulle daaglikse ervarings in hierdie komplekse ruimte oor te dra. Onder die vergrootglas is onder meer die afbreek van verwagtinge, die soeke na liefde, storte en die gewelddadige ontgroening waarvoor manskoshuise vroeër berug was. Die stuk is opgevoer by die jaarlikse Palesa-koshuistoneelfees en as wenner aangewys.

Met: Benna Bezuidenhout, Arnold Ntumvi-Nguti, Dyane Sampson, Tyrese Human, Sonwabo Duna

 

Regisseurs, skrywers en stelontwerp Reeder Vermaak, Sekhona Sibiya,Matthew Dragner

Vervaardiger en tegniese versorging Reeder Vermaak

Kostuums Sekhona Sibiya, Matthew Dragner

Verhoogbestuur Sekhona Sibiya

 

Moontlik gemaak deur Simonsberg-manskoshuis