The Stories That Stick

EasyEquities Skrywersfees
Meertalig
60 Minute

3 Oktober

15:30
R80 | R110 by die deur

Hoe vind skrywers van boeiende niefiksie die stories wat hulle nuuskierigheid genoeg prikkel om ’n boek aan te pak? Wat maak ’n storie die moeite werd en wat moet jy weet voor jy ’n ware storie kan vertel? Ilse Salzwedel gesels met James-Brent Styan (Dirty Secrets of the Rich and Famous), Karen Horn (Prisoners of Jan Smuts) en Karl Kemp (Why We Kill), oor navorsing, die skryfproses, wat hulle dryf en wat ’n storie sticky maak.

Aangebied deur Penguin Random House, Jonathan Ball