The Year of the Bicycle

Engels, Meertalig
50 Minute

14 Oktober

09:30

15 Oktober

10:30
R75­-R100 | R105­-R130 by die deur

Amelia en Andile is kinders wat in twee verskillende wêrelde grootword. Hulle bevriend mekaar oor ’n tuinmuur. Tien jaar later is hulle van mekaar vervreem en doen op presies dieselfde oomblik in aparte ongelukke harsingskudding op. Hulle ontmoet mekaar weer in hulle deurmekaar, beseerde bewussyn. ’n Verhaal oor twee vriende en hoe die lewe hulle uitmekaar skeur. 

Met: Samantha Carlisle, Kamogelo Mhlantla 

Regisseur, verhoogbestuur en tegniese versorging Dara Beth 

Skrywer Joanna Evans