There Goes My Heart: Die Philadelphia rhythms en Kaapstad se vroë dansorkeste, 1940-1960

Meertalig

7 Oktober

8 Oktober

9 Oktober

10 Oktober

11 Oktober

12 Oktober

13 Oktober

14 Oktober

15 Oktober

Gratis

Die verhaal van Kaapstad se vroeë dansorkeste word deur middel van foto’s, musiek en stories van die tyd vertel. Vroue in swaaiende rokke en mans in swierige pakke het naweke bymekaar gekom om langarm te dans op eg Kaapse musiek – ’n mengsel van swing, vastrap en ghoema. “There goes my heart”, een van die treffers van die tyd, is opgeneem deur die Philadelphia Rhythm-orkes, in 1947 deur Arend Hendricks gestig. Die uitstalling deur Nuuseum, in samewerking met die Toyota US Woordfees, gebruik materiaal uit die Hendricks-familie se argief.