Thrift tot die dood

Meertalig
Geen o.13 (T, V, G)
16 Minute

7 Oktober

14:30

9 Oktober

15:30
Gratis

Janel bedryf ’n geheimsinnige tweedehandse klerewinkel. Wanneer drie hipsters haar uitlag, het dit dodelike gevolge. Ou Janel is nie so skadeloos soos sy lyk nie.

Met: Anré Bouguenon, Liezl de Kock, Naret Loots, Busisiwe Tsotetsi

Regisseur en skrywer Arné Adriaan Boshoff