Tollie Parton: Hoe om oor jouself te kom 

Afrikaans
Geen o.18
60 Minute

11 Oktober

20:00

12 Oktober

17:00

14 Oktober

21:30
R180-R260 | R210-R290 by die deur

Tollie is terug met die volle storie – háár storie. Hoe sy soos ’n feniks moes uitstyg bo die puin van kleindorpse huwelike, slapken-minnaars en braavleisdominees – ’n wyndoop vir die Afrikaanse vrou. Hoe om oor jouself te kom is nie net ’n nuwe handleiding vir die Afrikaanse taal nie; dit is ’n bewapening teen die onbekende nuwe wêreld van gedeelde badkamers, voorname en selfrespek. 

Met: Wynand Kotze 

 

Vervaardiger WEER-produksies 

Regisseur en skrywer Nico Scheepers 

Vervaardiger en kostuums  Wynand Kotze 

Musiek Loki Rothman 

Verhoogbestuur Cole Wessels 

 

Teksontwikkeling ondersteun deur  Toyota US Woordfees & NATi