Tom Pyn (Gebaseer op nikes nie)

Afrikaans
Geen o.16
80 Minute
20:30

9 Oktober

18:00

12 Oktober

13:00
R80 | R100 by die deur

Tom probeer sin maak van sy lewe, jóú lewe, óns lewe. Hy gaan elke oomblik steel wat hy kan. Is dit jou tyd werd? Hy gee nie om nie. Tom verwerk oomblikke van sy lewe en neem jou saam op dié reis. Daar was nood; daar was ’n vrou; daar was ’n hond, maar nie in daardie volgorde nie. Tom gee nie om as jy dink hy mors jou tyd nie. Dis alles onnodig, maar hy is nog hier.

Met: John B. Swart

 

Regisseur Melt Sieberhagen

Vervaardiger, vertaling, tegniese versorging John B. Swart