Bekende popsanger-liedjieskrywer Matthew Mole keer terug na die Woordfees pas na sy internasionale toer wat die sukses van sy jongste album Wake Up, It’s Morning vier. Verwag ‘n energieke optrede wat deels folk, deels elektroniese toorkuns, en alle skakerings van eksentriek is. Hekke maak 17:30 oop