Afrikaans, Engels
OB 16 (G, T, SG, L)
50 Minute

9 Oktober

16:00

12 Oktober

15:30
R80 | R100 by die deur

Tsekmate vertel die storie van ses gevangenes wat deur middel van ’n skaakspel probeer sin maak van die gebeure wat hulle uiteindelik hulle vryheid gekos het. Word hulle verwerp weens omstandighede of verkeerde keuses, of moet hulle aanvaar word vir wie en wat hulle was voor hulle misdade? Watter rol speel die omgewing in die soort mense wat hulle geword het? Die karakters en gehoor worstel met dié vrae – dalk wag uitkoms tussen die selmure. 

Met: Henrietta Cloete, Mikyall Harris, Nathaly Lottering, Ethan Patton, Nequin Petro, Tamia Thompson, Adri-Jo Waterboer 

 

Regisseur Tamia Thompson 

Vervaardiger Mikyall Harris 

Skrywers Mikyall Harris, Nathaly Lottering 

Beligtingsontwerp en verhoogbestuur Luvo Gcuku 

Fasiliteerder Amelda Brand 

 

Ondersteun deur US Drama, Toyota US Woordfees