Tuis, ek’s liefie

Afrikaans
Geen o.16 (T, S)
120 Minute

7 Oktober

15:30
20:00

8 Oktober

19:00

9 Oktober

14:00

10 Oktober

18:30
R170-R250 | R200-R280 by die deur

In dié komedie met byt is Judy ’n voorbeeldige 1950’s-huisvrou wat pligsgetrou die krane met suurlemoensap poets en haar man se pantoffels aandra. Maar gou besef ons sy is ’n moderne vrou wat haar werk verloor het en ontvlugting vind in ’n verlede wat sy nooit geken het nie. Gender-rolle word ondersoek en belangrike vrae word gevra oor wat vroue wil hê en hoe hulle dit kan bereik. Die antwoord lê beslis nie in die verlede nie. 

Met: Cintaine Schutte, Wessel Pretorius, Chrystal-Donna Roberts, Carlo Daniels, Amanda Strydom, Veronique Jephtas 

 

Regisseur Janice Honeyman 

Oorspronklike teks Laura Wade 

Vertaling Francois Toerien 

Kostuums Mariechen Vosloo 

Stel- en beligtingsontwerp Wolf Britz 

Klankbaan Coenraad Rall 

Choreograaf Adele Blank 

Verhoogbestuur Keandri van Wyk 

Produksiebestuur Marie Vogts 

 

’n Toyota US Woordfees-produksie