Tweespel: Fasette van ‘n fiktiewe verhoog-verhouding

Meertalig
70 Minute

8 Oktober

19:00
R165-R190 | R195-R220 by die deur

Onder die bekwame begeleiding van Dias bring Minnaar en Berger ’n aand gevul met skandaal, hartseer en komedie. Hulle verken ruimtes wat wissel van die Paryse operasalonne tot die hoogdrama van La Scala in arias en duette uit onder meer Lucia di Lammermoor, La Traviata en Thaïs. Temas soos vriendskap, vaderskap en vyandskap is op die musiekspyskaart.

Met: Magdalene Minnaar (sopraan), William Berger (bariton), José Dias (klavier) 

Vervaardiger Biblioteek Produksies