Meertalig
OB
12 Minute

15 Oktober

13:30
Gratis

2018 | Rusland, Duitsland

Dié kortfilm met ’n kat en ’n sjamaan handel oor welwillendheid en hoe om saam te lewe. Dis ’n meesterstuk wat ons opvattings oor skoonheid bevraagteken.