Uit die argiewe: Andrew Murray – Untold Story of a Vulnerable Father

Diskoers
Afrikaans, Engels
90 Minute

3 Oktober

10:00
17:00
R80 | R110 by die deur

Die briewe van dr. Andrew Murray aan sy kinders vertel aangrypend van ’n praktiese vaderliefde gedurende lewenskrisisse. Dr. Isabel Murray, Richard Hollaway en Cecile Murray-Louw doen voorlesings en vertellings, terwyl Laurinda Hofmeyr se toonsettings (met Schalk Joubert op baskitaar) nuwe diepte en betekenis gee aan dié 100 jaar oue woorde. Briewe en manuskripte van Murray en sy kinders word ten toon gestel.