Uit die argiewe: De kinderharp, hallelujas en Afrika-tromme

Diskoers
Afrikaans
90 Minute

4 Oktober

11:00
R80 | R110 by die deur

Die eerste NGK-musiekversameling (1824-2024) word bekend gestel met vertellings, musiek, argivale illustrasies, dokumente, foto’s en faksimilees. Kom luister en sing saam. Dr. Isabel Murray, kurator, tree as verteller op, met begeleiding deur dr. Devandré Boonzaaier, orrelis en kenner van die Morawiese liedereskat.