Uit die kop, in die hart: ’n Inleiding tot mindfulness

Leefstyl
Afrikaans, Engels
60 Minute

3 Oktober

17:00
R100

Kom raak stil en haal asem in dié uur van praktiese meditasie- en asemhalings­oefeninge. In ’n vinnige en stresvolle samelewing is bewustelike stil oomblikke van onskatbare waarde om spanning te hanteer, en dit dra by tot goeie gesondheid en algemene welstand. Jan van Zyl is ’n predikant en mindfulness-fasiliteerder wat mense begelei in stilte en konneksie.